NG Kerk Waverley main banner image

NG Kerk Waverley

Waverley, Pretoria Moot, Gauteng

Place of Worship

1249 Cunningham Avenue
Waverley
Pretoria Moot
City of Tshwane - Region 3
Gauteng
0135
Contact Number
012 332 1779
Contact Number
072 573 0673
Email
ngwaverley@mweb.co.za
Website
https://ngwaverley.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

NG Kerk Gemeente Waverley (Waarby Villieria-Oos ingelyf is)

NG Gemeente Waverley is geleë in Waverley in die Moot-gebied in Pretoria en ons gemeente het verskeie aksies of aktiwiteite (dienswerk van die gelowiges) waardeur ons die Koningkryk van God in die gemeente en in die gemeenskap dien. Elke persoon wat by een van hierdie aksies/aktiwiteite betrokke is, is God se medewerker in die koms van Sy Koiningkryk hier op aarde.

Ons is ‘n wonderlike span van drie predikante. Die predikante is deur hulle opleiding en ondervinding toegerus om mense in verskillende situasies by te staan en te begelei. Elkeen van die predikante sien dit as ‘n voorreg om in die mense se lewens betrokke te wees.

Alle kinders van 2 jaar tot Graad 6 is welkom om deel te wees van kinderkerk Sondae oggende om 09:00. Die kinderbediening wil graag vir kinders help om ‘n verhouding met God te bou, ‘n liefde vir die kerk te ontwikkel en saam die gemeenskap van gelowiges te beleef. Elke groep het ‘n jeugleier wat tydens die erediens vrae antwoord, saam die gesprekke hanteer en daarop fokus om verhoudings te bou. Kinderkerk is vir ons baie belangrik, die kinderkerk span is passievol oor dit wat daar gebeur en jy is baie welkom om deel te word hiervan.

Tieners van Graad 7-11 vorm deel van die tienerbediening. Tieners woon saam die aanddienste by waarna ons in afsonderlike groepe met ons jeugleiers ontmoet. Die ontmoeting na die erediens fokus op die teks van die erediens en die jeugleiers reis saam die groep vir die jaar.

Matrieks en studente ontmoet na die 17:15 Sondag-aanddiens in ‘n kleingroep saam Ds. Nadine waar ons gesels oor vrae wat jongmense het, moeilike tekste in die Bybel en saam deel in mekaar se lewens. Alle matrieks en jongmense is baie welkom om deel van hierdie gesprekke te wees.

Read More...

Kantoor Ure:
Dinsdae tot Donderdae: 08:00 – 10:00

Sondae Eredienste:
Erediens: 09:00
Kinderdiens: 09:00
Vergenoeg: 10:30
Aanddiens:17:15

Christ for Moot vir Christus CMC
mootcmc@gmail.com
082 739 6537
View Profile
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
trechia.arlow@doxadeo.org
012 362 1396
View Profile
Visits: 1017