Hoërskool Waterkloof main banner image

Hoërskool Waterkloof

Erasmuskloof, Pretoria East, Gauteng

Educational Institution

Cnr Boeing Street & Solomon Mahlangu Drive
Erasmuskloof
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0048
Contact Number
012 347 0277
Contact Number
012 347 0278
Fax Number
012 347 0279
Email
[email protected]
Website
https://www.klofies.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof is geleë in ErasmuskloofPretoria Oos en ons streef daarna om ‘n kultuur vir effektiewe onderrig en leer daar te stel waar vakinhoude vir leerders in ‘n gedissiplineerde onderrigsituasie ontsluit word.  Dit moet vir onderwysers en leerders lekker wees om in so ‘n klassituasie onderrig te gee en te kan ontvang.

Hierdie waardes en norme vir die gedrag van beide onderwysers en leerders moet, soos vervat in die Onderwyswet, “‘n nie-rassige demokratiese en dinamiese onderwys wees, wat ons in staat sal stel om verantwoordelike volwassenes, ouers en lede van die gemeenskap te wees”.

Die skool beskerm ook die regte van leerders en onderwysers in die daarstelling van ‘n harmoniese en nederige verhouding waarbinne wedersydse respek tussen onderwysers, leerders en ouers sal heers; asook waarin samewerking en vertroue tydens die leerproses sal geskied.

Visie
Toonaangewend . Toekomsgerig . Revolusionêr.

Missie
Om die Christelike en Afrikaanse waardes van Hoërskool Waterkloof te bewaar en uit te bou, op só ‘n wyse dat leerders as jong volwassenes in die samelewing volgens potensiaal en vermoë kan presteer en om as opvoedingsinstansie, plaaslik, nasionaal en internasionaal op die voorpunt van opvoedende onderwys te wees.

By Hoërskool Waterkloof glo ons:

• ‘n betrokke leerder is ‘n gelukkige leerder
• aan ‘n gebalanseerde opvoedingsinstansie in ‘n Christelike omgewing
• dat Klofies vir almal moet omgee
• aan gelyke geleenthede vir almal
• skoolgaan moet pret wees
• waardes is deel van die Klofieleefwyse

Read More...

Maandae tot Vrydae: 07:25 - 14:00

‘n Skooldag bestaan uit sewe periodes en het ‘n sewe-dagsiklus.
Periodes is ongeveer 40 minute lank afhangende van ‘n toetsperiode, saalopening, ens.

TREE Faerie Glen Branch
[email protected]
071 144 7572
View Profile
Visits: 3115