Die Laerskool Rooihuiskraal

Rooihuiskraal, Centurion, Gauteng

Educational Institutions

c/o Panorama Road & Maraboe Avenue
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0154
Office Number
012 661 5568
Email
rooimier@mweb.co.za
Website
https://rooimier.co.za/

Social Media

Die Laerskool Rooihuiskraal word gekenmerk aan:

  • Hoë akademiese standaarde, 'n gedissiplineerde geborge atmosfeer, aktiewe deelname aan sport en kulturele aktiwiteite en ‘n spontane, entoesiastiese gees.
  • Om saam met u toe te kyk hoe u kind ontluik, is vir ons ‘n voorreg.
  • Hegte bande tussen skool en ouer is belangrik vir die ontwikkeling van u kind.
  • Ons doel is om saam met u toe te kyk hoe u kinders hul talente ontwikkel binne ‘n veilige, ondersteunende omgewing.
  • Ons sien uit na die uitbreiding van selfvertroue en waagmoed wat hul sal bemagtig om die lewe positief te benader.
  • Ons nooi u om te deel in 'n vennootskap met Die Laerskool Rooihuiskraal. Saam sal ons streef om u kind volkome toe te rus vir die lewe en die geweldige eise van die toekoms.
  • Ons weet dat u tyd by Die Laerskool Rooihuiskraal ‘n aangename ervaring sal wees en ons verwelkom u by ons moderne, dinamiese skool.
  • As u enige navrae het, is u welkom om ten enige tyd die skool te kontak.

Maandae tot Donderdae:  

Begin: Gr. R 08:00

  Gr. 1 tot Gr. 7 07:20

Verdaag: Gr. R & Gr. 1 13:00

  Gr. 2 & Gr. 3 13:20

  Gr. 4 tot Gr. 7 13:45

Vrydae:  

Begin: Gr. R 08:00

  Gr. 1 tot Gr. 7 07:20

Verdaag: Gr. R & Gr. 3 13:00

  Gr. 4 tot Gr. 7 13:45

Pain Stress and Wellness Clinic


View Profile
Spec-Savers (Mall@Reds)


View Profile
Profile Views: 1259