Lewende Woord Main (Brummeria) main banner image

Lewende Woord Main (Brummeria)

Brummeria, Pretoria East, Gauteng

Place of Worship

72 Brummeria Road
Brummeria
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0184
Contact Number
012 845 8300
Contact Number
060 199 6117
Email
info@lewendewoord.co.za
Website
https://lewendewoord.churchcenter.com/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Nevil Norden
Spiritual Father & Co-Founder

012 845 8300
View Ecard

Lewende Woord Main - Brummeria

Lewende Woord Brummeria se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring. Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.

“Kan 'n nasie na die Here terugkeer?” Jou antwoord bepaal jou betrokkenheid!

Sedert die ontstaan van Lewende Woord in 1986 was dit my en Rina se begeerte dat Lewende Woord 'n ware vernuwingsgemeente sal wees en sal bly. Dit beteken dat ons een van die gemeentes sal wees waar Christenskap weer soos in die boek van Handelinge (Hand. 3:19; Hand. 2:42-46) beleef sal word – dinamies, vrymakend en wat die samelewing vir Jesus liefdevol oorwen! Die bruid van Christus moet oral saam met Jesus, die Bruidegom, vanuit hemelse plekke begin regeer. Dit was voorheen nie moontlik nie, want die bediening van apostel, profeet, evangelis, herder en leraar was nog nie volwaardig herstel nie (Ef. 4:11-14). Ook was die proses van dissipelskap nie deeglik in plek nie.

Ons glo dat ons deel van God se antwoord vir Pretoria/Tshwane, Suid-Afrika en internasionaal is. Ons bediening is daarop gerig om jou gees, siel en liggaam (1 Thess. 5:23) op te rig sodat jy jou skeppingsdoel sal uitleef. Dit is my begeerte om mense waarlik honger te maak vir die Lewende Woord van God en toe te sien dat die Woord met krag groei. (Hand.19:20)
– Nevil Norden

Join us online on Sundays @ http://online.lw.family/

Read More...

Kantoorure / Office Hours:
Monday to Thursday: 08:00 - 16:30
Friday: 08:00 - 12:30
Saturday: Closed
Sunday: Closed

Dienstye / Service times:
Sondae Oggende: 09:00 (Afrikaans)
Sunday Mornings: 11:15 (English)
Sondae Aande / Sunday Evenings: 18:00 (English)

Kinderbediening / Children's Ministry
Cross-Kidz Royalty
Sondae Oggende: 09:00 (Afrikaans)
Sunday Mornings: 11:15 (English)
Sondae Aande / Sunday Evenings: 18:00 (Tweetalig)
(nie tydens skoolvakansies)

Tienerbedieninge / Teenage Ministry
Plantation
Sondae Oggende: 09:00 (Afrikaans)
Sunday Mornings: 11:15 (English)

Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
trechia.arlow@doxadeo.org
012 362 1396
View Profile
Love Pretoria East (LPE)
info@lpe.org.za
086 124 6673
View Profile
National Pentecostal Forum


View Profile
Visits: 10943