Moreleta Kerk - Church main banner image

Moreleta Kerk - Church

Moreleta Park, Pretoria East, Gauteng

Place of Worship

1353 De Villebois Mareuil Drive
Moreleta Park
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0044
Contact Number
012 997 8000
Email
[email protected]
Website
http://moreleta.org/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Moreleta Kerk | Church - Waar die stroom van die Gees lewe bring!

Ons oortuiging en roeping is: om Jesus se genade en verlossing aan alle mense te verkondig.

Moreleta Kerk - Gebed, Dissipelskap, Evangelisasie, Versorging en Groepe is ons fondasie in ons verhouding met God en mense. Ons glo in die Bybel wat God se Woord is. Ons glo in die werking van die Heilige Gees. Kom kuier gerus – ons leef jou graag raak!

Moreleta Church - Prayer, Discipleship, Evangelism, Caring and Groups are foundational to our relationship with God and people. We believe in the Bible as God's Word. We believe in the working of the Holy Spirit. You are welcome - we'd love to engage with you!

Elke Sondag @ 09:00 en 17:00 kom ons bymekaar om van God se grootheid te leer, te groei en te beleef en om verskilmakers te wees. Kinders vanaf babas tot Graad 7 het hul eie byeenkomste en word goed na omgesien. Na afloop van die diens, drink ons koffie en kuier saam.

By ons gemeente herinner ons mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die visie: Jesus alles in elkeen. Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees en vertrou deur gebed – dit is ons drie basispunte gevolg deur die belangrike waardes van gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid.

Kom maak ‘n draai by een van ons byeenkomste – hier is beslis ‘n plekkie vir jou!

Read More...

Kantoorure / Office Hours:
Monday to Thursday: 08:00 - 16:00
Friday: 08:00 - 15:00
Saturday: Closed
Sunday: Closed

Services / Eredienste: 09:00 & 17:00
in die hoof-oudit
Aanlyn by YouTube kanaal Moreleta Live

Revolusie Jeugdiens: 17:00 & 18:30
YouTube kanaal Revolution MPC

Search Partners Category
DARE Training Specialised Training & Courses DARE -- Dynamic Action to Rebuild and Enhance
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Love Pretoria East (LPE)
[email protected]
086 124 6673
View Profile
PA Consulting Inc.
[email protected]
072 018 7921
View Profile
DARE Training
[email protected]
082 337 5412
View Profile
Visits: 4524