Bellfour Office Park
1 Edmar Street
(Cnr Rogers & Edmar Street)
Danena
Bellville
City of Cape Town
Western Cape
2169 Contact Number
021 110 0533
Contact Number
071 484 0071
Email tygerville@doxadeo.orgWebsite https://www.doxadeo.org/tygerville
Social Media
Doxa Deo - Tygerville Kampus (Durbanville)
Doxa Deo Tygerville Kampus is deel van ‘n groter familie wat passievol is oor God en mense. Ons droom is om stede te verander na plekke waar God regeer. Ons doen dit deur ons passie vir God uit te leef in ons gemeenskap, ‘n impak te maak by ons werksplekke en behoeftes in die gemeenskap aan te spreek.
Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons noem hulle ‘City Changers’ wat hulle God ken en Mense liefhet en hulle Wêreld impakteer met die waarheid van Jesus. (Knowing God, Loving People, Impacting my World)
Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.
In Februarie 2019 het ons ‘n tweede kampus in die Noordelike voorstede van Kaapstad geplant met die doel om hierdie visie uit te leef in Durbanville, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, Plattekloof en omliggende gebiede. Hierdie gedeelte sluit ‘n groot deel van die Tygerberg streek in. Ons ander kampus in die Noordelike voorstede is Langeberg Kampus wat al meer as 17 jaar bestaan.
Doxa Deo Langeberg Campus Durbanville AGS Durbanville
JAMii Business Forum Cape Town Metro
info@jamii.co.za
062 725 7023 View Profile
Doxa Deo Langeberg Campus
lb@doxadeo.org
021 987 1275 View Profile
Visits: 2492
About Us