Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria main banner image

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Clydesdale, Pretoria East, Gauteng

Educational Institution

1 Bond Street
Clydesdale
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0002
Contact Number
012 344 3811
Contact Number
012 344 4555
Contact Number
012 344 3812
Fax Number
012 344 3813
Email
[email protected]
Website
http://www.ahmp.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria - AFFIES is vanjaar 101 jaar oud.

Afrikaanse Hoër Meisieskool is geleë in ClydesdalePretoria en in 2021 – die jaar waarin ons skool 101 word kan ons terugkyk oor vele jare waarin ons skool van ‘n nederige begin gegroei het tot ‘n skool waarmee daar op alle vlakke in die samelewing rekening mee gehou moet word. Die skool is dankbaar vir soveel seëninge wat ons al soveel jare verryk.

Ons beaam wat ons broers oorkant die straat sê: Affies is nie net ‘n skool nie – dit is ‘n leefwyse.” ‘n Mens spandeer nie tyd by hierdie skool en gaan onaangeraak weg nie. Affies was al ‘n hawe vir soveel mense. Mag dit in die toekoms steeds die geval wees. Mag dit waarvoor Affies al die jare gestaan het, steeds behoue bly. Mag die skool en almal wat ‘n verbintenis met haar het, steeds van krag tot krag gaan.

Matriekuitslae 2020

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria wens die matrieks van 2020 geluk met hulle uitstekende matriekuitslae.
Die skool behaal ‘n 100% slaagsyfer, 221 leerlinge verwerf 677 onderskeidings dit is 3,1 onderskeiding per leerling.
71 leerders slaag met ‘n gemiddeld van bo 80%
Die groep spog met ‘n graadgemiddeld van 75,26%
99,02% slaag met Universiteitstoelating

Ons sien haar wen!

Read More...

Skooltye:
Maandae tot Vrydae: 07:00 - 14:30
Saterdae & Sondae: Gesluit

TREE Brooklyn Branch
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria
[email protected]
012 344 3805
View Profile
Visits: 2271