Hoërskool Marais Viljoen High School - Alles begin hier! - Everything starts here!
Hoërskool Marais Viljoen High School is geleë in Alberante, Alberton en is die akademie die kern tot die sukses van elke leerder se toekoms. Academics is the key to each learner achieving success in his or her future.
Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.
Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer. Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.
TREE Meyersdal Branch
tree@doxadeo.org
010 109 4444 View Profile
Visits: 2658
About Us