Doxa Deo Kameeldrift Campus

Derdepoort, Tshwane North East, Gauteng

Places of Worship

Plot 229
Sefako Makgatho Drive
Derdepoort
Tshwane North East
City of Tshwane
Gauteng
2876
Contact Number
012 808 9950
Contact Number
012 111 7332
Email
kd@doxadeo.org
Website
https://www.doxadeo.org/kameeldrift/

Social Media

Doxa Deo Kameeldrift Kampus is deel van ‘n groter familie wat passievol is oor God en mense. Ons droom is om stede te verander na plekke waar God regeer. Ons doen dit deur ons passie vir God uit te leef in ons gemeenskap, ‘n impak te maak by ons werksplekke en behoeftes in die gemeenskap aan te spreek.

Doxa Deo Kameeldrift, saam met al die ander Doxa Deo kampusse, droom daaroor dat ons stad getransformeer sal word na ‘n plek waar God regeer.  By Doxa Deo glo ons dat elke persoon wat deel vorm van ons kampus, geroep is om nie net ‘n vennoot van Doxa Deo te wees nie, maar ‘n wesenlike verskil in ons pragtige stad sal maak.

Ons samelewing word basies in agt sfere verdeel:  Kerk, Media, Kunste, Opvoedkunde, Sport, Sosiale Dienste, Sakewêreld en Regering. Ons wil graag deur ons Sondag dienste, kleingroepe asook die talle kursusse en geleenthede wat weekliks aangebied word, vir elke vennoot die platvorm bied om ten volle toegerus te word om ‘n City Changer in sy/haar sfeer van invloed te wees.

SONDAE DIENSTYE / SUNDAY SERVICE TIMES
Oggenddienste / Morning Service: 08:00 & 10:00
Aanddiens / Evening Service: 18:00

Met die afsonderingstydperk hou ons kerk aanlyn.
Ons webtuiste bevat die amptelike kommunikasie.
Gaan besoek dit gerus:
https://www.doxadeo.org/kameeldrift/

Doxa Deo Leadership Centre


View Profile
Search Partners Category
POPUP (People Upliftment Programme)
012 003 2008
Non-Profit Organisations Doxa Deo
Tshwane Church Leadership Forum
jean.symons@doxadeo.org
012 362 1396
View Profile
Red Truck Coffee Roastery
redtruckcoffee@gmail.com
083 444 0127
View Profile
Combrinkium
combrinkium@gmail.com
012 526 0074
View Profile
Mitsubishi New & Used Spares
sales@pajerospares.co.za
012 111 1077
View Profile
POPUP (People Upliftment Programme)
lizette.mulder@popup.co.za
012 003 2008
View Profile
Profile Views: 6895