Doxa Deo Faerie Glen Campus

Faerie Glen, Pretoria East, Gauteng

Places of Worship

c/o Atterbury & Olympus Rd
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng

Office Number
012 991 3883
Email
ok@doxadeo.org
Website
https://www.doxadeo.org/faerieglen/

Read More...

Ons is deel van die groter Doxa Deo familie wat uit verskeie gemeentes in Tshwane, groter Suid-Afrika en die buiteland bestaan. Ons streef daarna om mense so te begelei dat hulle kan groei in hulle kennis van God, hulle liefde vir mense, en die verandering van hulle omgewing. Ons droom van ʻn stad waar God regeer!

Die visie van Doxa Deo is om die vestiging van God se konkingskap in ons gemeenskap en stad ʻn realiteit te help maak. God het aan elkeen van ons spesifieke gawes, belangstellings en ervanrings gegee. Dit ontsluit ʻn proses om elkeen as ʻn aktiewe vennoot toe te rus as medewerkers van die droom om God se heerskappy te vestig in elkeen van die invloedsfere van ons samelewing. Die verwesentliking van hierdie droom is sigbaar in alles waarmee ons as gemeente onsself mee besig hou.

As jy graag meer wil weet van Doxa Deo, of miskien belangstel om deel te word van ons gemeente, wil ons jou graag nooi om die volgende “om-die-tafel” geleentheid by te woon. Tydens hierdie geleentheid sal dit vir ons ʻn voorreg wees om jou beter te leer ken. Bevestig asb vooraf by ok@doxadeo.org

Doxa Deo Leadership Centre


View Profile
Search Partners Category
Love Pretoria East
Place of Worship Groups lpe
Tshwane Church Leadership Forum
Place of Worship Groups TCLF
Love Pretoria East


View Profile
Tshwane Church Leadership Forum


View Profile
Profile Views: 479 (as of 1st October 2018)