Doxa Deo Hartbeespoort Xanadu Campus

Xanadu, Hartbeespoort, North West

Places of Worship

Xanadu Eco Park
Kubla Khan Drive
Hartbeespoort
Madibeng
North West

Office Number
012 253 1366
Email
hk@doxadeo.org
Website
https://www.doxadeo.org/xanadu/

Doxa Deo Hartbeespoort Kampus, saam met al die ander Doxa Deo kampusse, droom daaroor dat ons stad getransformeer sal word na ‘n plek waar God regeer.  By Doxa Deo glo ons dat elke persoon wat deel vorm van ons kampus, geroep is om nie net ‘n vennoot van Doxa Deo te wees nie, maar ‘n wesenlike verskil in ons pragtige stad sal maak.

Ons samelewing word basies in agt sfere verdeel:  Kerk, Media, Kunste, Opvoedkunde, Sport, Sosiale Dienste, Sakewêreld en Regering. Ons wil graag deur ons Sondagdienste, selgroepe asook die talle kursusse en geleenthede wat weekliks aangebied word, vir elke vennoot die platvorm bied om ten volle toegerus te word om ‘n City Changer in sy/haar sfeer van invloed te wees.

Doxa Deo Leadership Centre


View Profile
Search Partners Category
POPUP (People Upliftment Programme)
Non-Profit Organisations
POPUP (People Upliftment Programme)


View Profile
Profile Views: 465 (as of 1st October 2018)