Doxa Deo Midstream Campus

Midstream, Centurion, Gauteng

Places of Worship

10 Chorges Street
Midfields Estate
Midstream
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0181
Contact Number
010 590 5902
Email
mk@doxadeo.org
Website
https://www.doxadeo.org/midstream/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Doxa Deo Midstream, saam met al die ander Doxa Deo kampusse, droom daaroor dat ons stad getransformeer sal word na ‘n plek waar God regeer.  By Doxa Deo glo ons dat elke persoon wat deel vorm van ons kampus, geroep is om nie net ‘n vennoot van Doxa Deo te wees nie, maar ‘n wesenlike verskil in ons pragtige stad sal maak.

Ons samelewing word basies in agt sfere verdeel:  Kerk, Media, Kunste, Opvoedkunde, Sport, Sosiale Dienste, Sakewêreld en Regering. Ons wil graag deur ons Sondagdienste, selgroepe asook die talle kursusse en geleenthede wat weekliks aangebied word, vir elke vennoot die platvorm bied om ten volle toegerus te word om ‘n City Changer in sy/haar sfeer van invloed te wees.

SONDAE DIENSTYE / SUNDAY SERVICE TIMES

Oggenddienste / Morning Service: 08:15 & 10:00

Aanddiens / Evening Service: 18:00

Doxa Deo Leadership Centre

012 991 3883
View Profile
Search Partners Category
POPUP (People Upliftment Programme)
012 003 2008
Non-Profit Organisations Doxa Deo
Tshwane Church Leaders Forum
trechia.arlow@doxadeo.org
012 362 1396
View Profile
POPUP (People Upliftment Programme)
lizette.mulder@popup.co.za
012 003 2008
View Profile
Profile Views: 3533