Doxa Deo Raslouw Campus

Raslouw, Centurion, Gauteng

Places of Worship

178 Aletta Street
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0149
Office Number
081 276 0426
Email
rlk@doxadeo.org
Website
https://www.doxadeo.org/raslouw/

Social Media

Doxa Deo Raslouw, saam met al die ander Doxa Deo’s, droom daaroor dat ons stad getransformeer sal word na ‘n plek waar God regeer.  By Doxa Deo glo ons dat elke persoon wat deel vorm van ons kampus, geroep is om nie net ‘n vennoot van Doxa Deo te wees nie, maar ‘n wesenlike verskil in ons pragtige stad sal maak.

Ons samelewing word basies in agt sfere verdeel:  Kerk, Media, Kunste, Opvoedkunde, Sport, Sosiale Dienste, Sakewêreld en Regering. Ons wil graag deur ons Sondagdienste, selgroepe asook die talle kursusse en geleenthede wat weekliks aangebied word, vir elke vennoot die platvorm skep om ten volle toegerus te word om ‘n “City Changer” in sy/haar sfeer van invloed te wees.

SONDAE DIENSTYE / SUNDAY SERVICE TIMES

Oggenddienste - Afrikaans: 08:30

Morning Service - English: 10:15

Aanddiens / Evening Service: 18:00

Doxa Deo Leadership Centre


View Profile
Search Partners Category
POPUP (People Upliftment Programme)
Non-Profit Organisations none
Tshwane Church Leadership Forum
Place of Worship Groups TCLF choose life doxa deo brooklyn faerie glen inner city kameeldrift lyttelton midstream moot parkview raslouw silverton campus every nation tshwane hatfield lynnwood southdowns willows hatfield christian chuch lewende woord brummeria moreleta park gemeente love pretoria east shalom aanbiddingsentrum apostolic faith mission
POPUP (People Upliftment Programme)


View Profile
Tshwane Church Leadership Forum


View Profile
Profile Views: 1140 (as of 1st October 2018)