kerksondermure Hippolaan Centurion main banner image

kerksondermure Hippolaan Centurion

Zwartkop, Centurion, Gauteng

Place of Worship

Cnr Hendrik Verwoerd Drive & Hippo Ave
Zwartkop
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0046
Contact Number
012 663 2003
Email
[email protected]
Website
https://ksm.co.za/

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Fanie Venter
Leierpredikant


View Ecard
Carl du Preez
Gemeenteleier - Persoonlike Sorg


View Ecard
Colin Smith
Gemeenteleier - Dienste en Groepe


View Ecard
Annelize de Wet
Gemeenteleier - Voetsporebediening


View Ecard
Tiesie de Coning
Gemeenteleier - Kinders, Toerusting en Opleiding


View Ecard
Teodor van der Spuy
Gemeenteleier - Tieners en Jong Volwassenes


View Ecard
Hannes van Aswegen
Uitvoerende Bedryfshoof


View Ecard
Francois Schoombee
Hoof van Bemarking en Kommunikasie


View Ecard
Christo Woite
Bedieningsleier - Seniors


View Ecard

kerksondermure (KSM) is ʼn unieke makrogemeente wat saam die Jesuslewe ontdek. Jy is hartlik welkom by ons gemeentes in Midstream en by Hippolaan Centurion. Ons is ʼn gemeente wat konstant vernuwe, sodat ons almal op ʼn eietydse manier in hulle konteks kan dien.

Terselfdertyd hou ons vas aan die waarheid van die Woord.  Dit oortuig ons daarvan dat die lewe bedoel is om saam met Jesus op sy manier geleef te word -die lewe op sy beste is die Jesuslewe! Kom ontdek dit saam met ons!

'n Naam wat praat van ’n verwelkomende gemeenskap. Van ’n gemeente wat doelbewus mensgemaakte mure (hindernisse) afbreek tussen ons en mense buite die kerk, tussen gelowiges in die kerk en tussen mense en ’n liefdevolle Vader God. Die Naam sê ons bestaan en leef nie vir onsself nie, maar, soos Jesus, vir God en sy wêreld. Dit gebeur nie net op Sondag nie, maar sewe dae per week.

Elke lidmaat is geroep om ’n koninkryksbouer te wees, om saam te werk dat God se nuwe wêreld kan sigbaar word. Die roeping as koninkryksbouer behels dat lidmate sal leef en werk in God se wêreld, in gehoorsaamheid aan God se wil soos Hy dit vir ons in sy Woord leer. In ’n kerk sonder mure is daar dus nie sommige lidmate met ’n roeping (byvoorbeeld sendelinge, pastore en dominees) en ander sonder ’n roeping (sogenaamde leke) nie. Elke gelowige het ’n roeping.

In die lig van bogenoemde en na biddende strategiese beplanning glo ons God se visie vir kerksondermure is: 'n Dienende geloofsfamilie wat met blydskap die Koninkryk van God oral uitleef! Ons glo verder dat ons dié visie kan realiseer deur die uitvoering van ons missie: Om ander te lei om Jesus te leer ken en meer soos hy te Leef.

Die kerksondermure familie leef met die volgende waardes in Centurion en die wêreld:
- VERHOUDINGS: Ons bestaan vir verhoudings met God, gelowiges en die wêreld.
- VERVULLING: Ons leef oorgegee aan en in die krag van die Heilige Gees wat egte lewensverandering bewerk (“… dit doen die Here wat die Gees is” 2 Kor. 3:18).
- VOLGELINGE: Ons help mekaar om radikaal gehoorsame volgelinge van Jesus te wees.
- VERNUWING: Ons wil deel in God se passie om sy wêreld te bring na vernuwing (heelheid).
- VERSKEIDENHEID: Ons verwelkom die feit dat nie almal dieselfde is, dink, voel en doen nie. Ons verwelkom dus verskeidenheid en poog om eietyds te wees.

Read More...

Kantoorure / Office Hours:
Maandae / Monday: 09:00 - 16:00
Dinsdae tot Vrydae / Tuesday to Friday: 08:00 – 16:00
Saturdae / Saturday: Closed

Dienstye / Service times:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 08:00 & 10:00
Sondae Aande / Sunday Evenings: 18:30

kerksondermure Midstream

012 940 9480
View Profile
Love Pretoria South (LPS)
[email protected]
012 654 3600
View Profile
JAMii Business Forum Centurion
[email protected]
081 788 1229
View Profile
Social Upliftment Services
[email protected]
012 663 2003
View Profile
Visits: 6306