Hoërskool Overkruin main banner image

Hoërskool Overkruin

Sinoville, Pretoria North East, Gauteng

Educational Institution

127 Braam Pretorius Street
Sinoville
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0129
Contact Number
012 567 5115
Fax Number
012 543 1790
Email
[email protected]
Website
http://overkruin.com/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Hoërskool Overkruin

Hoërskool Overkruin is geleë in SinovillePretoria en ons streef na ontwikkeling van die leerder se moed, deursettingsvermoë teenwoordigheid van gees, selfbeheer, kameraadskap, spangees en konsentrasievermoë. Vorming van karakter waar emosie en beweging na aan mekaar. Nastrewing van prestasie te alle tye, maar dat oorwinning nie die allesoorheersende faktor word nie. Bevordering van optimale deelname onder alle leerders.

Die skool is op 10 Junie 1974 deur die boukontrakteurs afgegee. Die skool heet anvanklik Hoërskool Sinoville, maar die naam verander later na Hoërskool Overkruin.

ONS ETOS:

- Selfrespek, verantwoordelikheid en eerlikheid
- Respek vir andere, gesag, eiendom en die omgewing
- Verdraagsaamheid
- Dankbaarheid en erkentlikheid vir geleenthede en gawes
- Pligsgetrouheid en betrokkenheid as blyke van dankbaarheid
- Vriendelikheid, nederigheid en selfbeheersing

Read More...

Skoolure:
Maandae tot Vrydae 07:30 tot 14:00

TREE Wonderboom Branch
[email protected]
012 534 3049
View Profile
Visits: 2012