Die Hoërskool Wonderboom

Wonderboom South, Moot, Gauteng

Educational Institutions

1050 Steve Biko Road
Moot
City of Tshwane
Gauteng

Office Number
012 335 6806
Email
hswb@wonnies.co.za
Website
http://www.wonnies.co.za/

Hoërskool Wonderboom streef na kwaliteit onderwys wat gerig is op 'n gelukkige, geborge saamleefgemeenskap vir leerders, onderwysers en ouers wat toesien dat elkeen maksimaal volgens hul vermoë, belangstelling en realistiese verwagting presteer sodat elke kind uiteindelik 'n toegeruste, toegewyde, verantwoordelike en dienende landsburger sal wees, wat in diens van God Drie-Eenig voldoen aan die taak en doel wat Hy vir elke individue beoog.

Profile Views: 286 (as of 1st October 2018)