SBI / AHI (KwaZulu Natal) main banner image

SBI / AHI (KwaZulu Natal)

Illovo South, Durban, KwaZulu-Natal

Business Networking

6 Wesley Road
Illovo South
Durban
eThekwini Metropolitan Municipality
KwaZulu-Natal
4150
Contact Number
083 440 3537
Email
[email protected]
Website
http://www.ahi.co.za/about-ahi-kwazulu-natal

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AHI-KwaZulu-Natal

Die AHI het n lang geskiedenis in KwaZulu-Natal (KZN). Gedurende die sewentiger- en tagtiger jare van die vorige eeu was daar sakekamers in die meeste dorpe, uitgesluit die ou KwaZulu. Met die draai van die eeu het die sakekamergetalle begin afneem, maar sedert 2010 het n paar Afrikaanse sakemanne en -vroue na vore gekom en die AHI se stempel behoorlik laat afdruk in KZN en nasionaal. Tans is daar ses sakekamers verspreid oor KZN, nl in Amanzimtoti, Newcastle, Pietermaritzburg, Port Shepstone, Richardsbaai en die jongste een in Vryheid. AHI-KZN het n aktiewe bestuur onder leiding van Aart Verrips van Amanzimtoti. Riaan Odendaal, ook van Amanzimtoti se DSBF, het vir twee jaar op die AHI-direksie gedien toe hy voorsitter was van die nasionale Provinsiale Bestuur.

AHI-KZN het n paar suksesvolle nasionale kongresse aangebied. Alhoewel nie so groot en talryk soos sommige ander provinsies nie, het AHI-KZN sy naam gestand gedoen in AHI-geledere. Met die jong potensiaal teenwoordig by al die sakekamers, sal dit net groei van krag tot krag.

Read More...

RBI Tech
[email protected]
031 916 1987
View Profile
VACANT Business Forum 1243


View Profile
Visits: 1031