Lewende Woord Bloemfontein main banner image

Lewende Woord Bloemfontein

Langenhovenpark, Bloemfontein, Free State

Place of Worship

Recon Park
(behind Pretty Gardens)
22 Faan Ferreira Ave
Langenhovenpark
Bloemfontein
Mangaung
Free State
9301
Contact Number
051 451 9999
Email
[email protected]
Website
http://www.lewendewoordbfn.co.za/

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Lewende Woord Bloemfontein

Lewende Woord Bloemfontein se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring.
Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.
Ons is 'n gemeente waar Christenskap weer soos in die boek van Handelinge (Hand. 3:19; Hand. 2:42-46) beleef word – dinamies, vrymakend en wat die samelewing vir Jesus liefdevol oorwin.

Living Word Bloemfontein's services are characterized by a friendly and relaxed atmosphere with tender worship that brings you closer to God's heart.
With every service we offer practical instruction from the word of God that will equip you to be a doer of the Word. Personal service is provided after every service, including prayer for healing and any other needs as well as general counseling.

Read More...

Dienstye / Service times:
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00
Sondae Aande / Sunday Evenings: 18:00

Kinderbediening / Children's Ministry
Cross-Kidz Royalty
Sondae Oggende / Sunday Mornings: 09:00

Lewende Woord Main (Brummeria)

012 845 8300
View Profile
Visits: 1562