NG Kerk Moedergemeente Bethal main banner image

NG Kerk Moedergemeente Bethal

Bethal, Mpumalanga

Place of Worship

34 Tsibitso Sibanyoni Street
Bethal
Govan Mbeki / Gert Sibande
Mpumalanga
2310
Contact Number
017 647 2503
Contact Number
072 230 4671
Fax Number
017 647 5020
Email
[email protected]
Website
https://www.iministriessa.com/

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

NG Kerk Moedergemeente Bethal is die gemeente met een van die kleurykste geskiedenis in ons land en is ook een van die oudste gemeentes in die ou Transvaal.  Die gemeente het nie net al die jare gedeel met die gewone lief en leed van sy lidmate nie, maar moes ook genesing bring vir die seer en letsels na die Tweede Vryheidsoorlog toe baie van sy lidmate die hoogste tol moes betaal het op die slagveld of in die genadelose konsentrasiekampe.  Selfs Ds.Liebenberg, wat leraar was van Moedergemeente in daardie oorlogsjare, se vrou is weggevoer na die konsentrasiekamp op Standerton nadat die Engelse eers die pastorie afgebrand het. Ook sy dogtertjie Annatjie, 6 maande, het daar in die konsentrasiekamp in die haglike omstandighede haar lewe verloor.  Ds. Liebenberg self is as krygsgevangene weggevoer na Indie, waar hy dadelik, getrou aan Sy Skepper, begin het met katkisasieklasse en daaglikse eredienste. 

Read More...

Erediens tye:
Sondae Oggende: 09:30

Kategese tye:
Sondae Oggende: 08:30

Visits: 1178