GiG Girls Connect

Mnandi, Centurion, Gauteng

Business Networking

22 Valley Road
Mnandi
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0157
Contact Number
082 887 3563
Email
info@giggirls.co.za
Website
https://giggirls.co.za/

Social Media

Isabel Botha
Founder

082 887 3563
View Ecard

Om ‘n vrou te wees in die besigheids-wêreld is nog meer uitdagend!

GiG Girls Connect bring plaaslike besigheids-vroue, entrepreneur-dames en enige vrou wat wil groei in haarself en haar organisasie bymekaar. Saam gaan ons suksesvol wees in ons besighede en ons lewens en ons gaan FLOREER!

Kom vergroot jou netwerk en bou jou databasis. ‘Word of mouth’ is die beste bemarking! Maak nuwe vriendinne, maar verkry ook ‘n wonderlike ondersteunings-netwerk. Adverteer jou besigheid en kom deel jou passie!

Samekoms en netwerk kuier van plaaslike besigheids vroue en entrepreneur dames, vir opbou, bewusmaking en adverteer van hulle besighede:
- Business en Health Coaching vir raad, idees en tips om jou besigheid te bou en laat floreer
- Ondersteunings-netwerk vir al die betrokke dames
- Groei van jou databasis
- Word of mouth is die beste bemarking!
- Lekker kuier en samesyn!

Always Open

The Farm Boys
info.thefarmboys@gmail.com
083 607 6782
View Profile
Brave to Love NPC
bravetolovenpc@gmail.com
063 274 6548
View Profile
HidroPlus Water Wellness (The Village)
info@hidroplus.co
012 997 1386
View Profile
Hirsch's Centurion Business Networking
tszyan@hirschs.co.za
012 621 6300
View Profile
Lewende Woord Midrand
midrand@lewendewoord.co.za
012 661 2164
View Profile
Fleisherei Brakfontein Factory Deli
info@biltong.co.za
012 004 0551
View Profile
Jamii Holdings
info@jamii.co.za
081 564 1191
View Profile
Profile Views: 511