Phobians
Pretoria High School Old Boys Club
378 Queens Crescent
Lynnwood
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0184 Contact Number
083 544 1864
Contact Number
084 862 7769
Contact Number
072 601 5532
Contact Number
084 448 4488
Email admin@skouerskuur.co.zaWebsite http://www.skouerskuur.co.za
Social Media
Die Skouerskuur Koöperasie is deel van Welvaart Koöperasies Alliansie Pretoria, en is op 14 Augustus 2024 gestig.
Die SkouerSkuur netwerk help entrepreneurs, besigheidseienaars en professionele persone om blootstelling aan die mark te verbeter, deur die deel van duur en skaars hulpbronne.
Die Skouerskuur Besigheidsmense Byeenkoms vind elke Vrydag plaas, by Phobians (Pretoria High School Old Boys Club), Queensingel 378, Hofmeyr Park, Lynnwood, Pretoria Oos. Vanaf 14:00 kom die lede bymekaar vir ‘n besigheidsnetwerk uur. Ons het ‘n gasspreker wat kosbare inligting en besigheidswenke deel. Daarna kry elke lid ‘n kans om homself en sy besigheid te bemark. Na die tyd kuier ons lekker en gebruik die tyd om kontakte op te bou wat waardevol is vir besigheidsgroei.
By hierdie byeenkomste leer u mede-lede om u te ken en te verstaan. So kan hul dan waardevolle kliente uit hulle klientebasis na u verwys en kan u hulle ook so help.
Almal is natuurlik welkom – bring gerus ook vriende saam - Koste: R50 p/p. Kontak Leona Hattingh083 544 1864 om te bevestig teen Woensdag middag.
Telefoon nommers: Louise Neethling: 084 448 4488 Ferdi Roodt: 072 601 5532 Andre Cronje: 084 862 7769
SKOUERSKUUR se Missie: - om samewerkings en groei geleenthede te skep sodat ons lede se besighede kan uitbrei. - om betekenisvolle verhoudings tussen lede te bou. - om waardevolle hulpbronne te ontwikkel en beskikbaar te maak.
HidroPlus Water Wellness (The Village)
info@hidroplus.co
012 997 1386 View Profile
JAMii Business Forum Pretoria East
info@jamii.co.za
062 725 7023 View Profile
Visits: 950
About Us