Ligkruis Gemeente Bronkhorstspruit (PPK) main banner image

Ligkruis Gemeente Bronkhorstspruit (PPK)

Masada, Bronkhorstspruit, Gauteng

Place of Worship

7 Nooidach Street
Masada
Bronkhorstspruit
City of Tshwane
Gauteng
1020
Contact Number
013 935 1443
Contact Number
082 782 7509
Email
[email protected]
Website
https://www.facebook.com/profile.php?id=100069377730370

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Dr Pieter Uys
Pastoor

082 782 7509
View Ecard

Ligkruis Gemeente - Pinkster Protestante Kerk

Ligkruis Bedieninge Bronkhorstspruit (PPK) word gelei deur Past Pieter en Emmerentia Uys vanaf Bronkhortspruit. Past Uys is al 25 jaar leraar van die Ligkruis Bedieninge.

Die visie van Ligkruis Bedieninge PPK is en bly steeds om as ‘n effektiewe, sielewennende en Geesvervulde kerk uitvoering te gee aan die Groot Opdrag wat aan die kerk van Christus toevertrou is, naamlik om te gaan en die evangelie van Christus aan die hele wêreld te verkondig.

Om uitvoering aan die visie te gee is dit nodig dat die kerk as organisasie so effektief as moontlik instrumenteel sal ontwikkel ten einde ‘n daadwerklike bydrae te kan lewer in die uitbouing van die koninkryk van God.

Sondag:
Sondagskool: 09:45
Erediens: 10:00
Evangeliediens: 18:00

Dinsdag:
Midweekdiens: 19:00

Woensdag:
Vrouediens: 09:00

Vrydag:
Jeugdiens: 19:00

Pinkster Protestante Kerk Hoofkantoor (PPK)

011 974 1769
View Profile
Search Partners Category
Shalom Aanbiddingsentrum Montana (PPK) Place of Worship Shalom Aanbiddingsentrum Montana Pretoria church kerk TCLF ppk Pinkster Protestante Kerk
Shalom Aanbiddingsentrum Montana (PPK)
[email protected]
012 524 3347
View Profile
Visits: 3128