Deo Credo Gemeente Vanderbijlpark (PPK) main banner image

Deo Credo Gemeente Vanderbijlpark (PPK)

Vanderbijlpark SE 1, Vanderbijlpark, Gauteng

Place of Worship

20 President Steyn Street
Vanderbijlpark SE 1
Vanderbijlpark
Emfuleni Local Municipality
Gauteng
1911
Contact Number
016 932 5506
Contact Number
064 798 9982
Email
[email protected]
Website
https://www.facebook.com/deocredo.gemeente/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Fritz Olivier
Pastoor

082 338 0126
View Ecard

Deo Credo Gemeente Vanderbijlpark - Pinkster Protestante Kerk

Deo Credo Gemeente Vanderbijlpark (PPK) word gelei deur Past Fritz Olivier en die visie van Deo Credo Gemeente (PPK) is en bly steeds om as ‘n effektiewe, sielewennende en Geesvervulde kerk uitvoering te gee aan die Groot Opdrag wat aan die kerk van Christus toevertrou is, naamlik om te gaan en die evangelie van Christus aan die hele wêreld te verkondig.

Om uitvoering aan die visie te gee is dit nodig dat die kerk as organisasie so effektief as moontlik instrumenteel sal ontwikkel ten einde ‘n daadwerklike bydrae te kan lewer in die uitbouing van die koninkryk van God.

Sondag:
Oggenddiens: 09:00
Deo Credo Kidz Kinderkerk: 09:00
Aanddiens: 18:30

Pinkster Protestante Kerk Hoofkantoor (PPK)

011 974 1769
View Profile
Visits: 3103