Wilgers Sakeman Groep (WSG) het weeklikse byeenkomste in Afrikaans vir mans. Alle besigheids manne en voornemende besigheids manne is welkom by die byeenkomste. Bevriending, Bemoediging en Bemagtiging van die Pretoria sakeman tot groter doeltreffendheid in die markplek.
Ons vergader elke week rondom die woord van die Here en nooi ook van tyd tot tyd sprekers om ons te bedien.
HidroPlus Water Wellness (The Village)
info@hidroplus.co
012 997 1386 View Profile
Visits: 2791
About Us