Hoërskool Die Wilgers

Die Wilgers, Pretoria East, Gauteng

Educational Institution

8 Frank Road
Die Wilgers
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0041
Contact Number
012 807 5229
Contact Number
012 807 5231
Email
[email protected]
Website
https://www.hswilgers.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Hoërskool Die Wilgers is die skool van keuse waar elke kind die geleentheid gegun word om diep spore te trap. Klein genoeg om persoonlik te wees, groot genoeg om 'n impak te maak. Skool van GELEENTHEDE, ONTWIKKELING en PRESTASIE.

As skool met inherente strewe na uitnemendheid verbind Hoërskool Die Wilgers hom om:
- Volgehoue onderrig en opvoeding, gebasseer op die Christelike geloof en waardesisteem, te lewer.
- Leerders te lei tot 'n gebalanseerde strewe na voortreflikheid.
- Skooltradisies uit te bou.
- Dinamies te vernuwe.
- Optimale voorbereidingsgeleentheid te bied aan alle persone om hul regmatige plek in die samelewing in te neem.
- Die skool vir voorkeur in beroepskeuse, beroepstevredenheid en beroepsverryking te bly.
- Gebalanseerde, karaktervolle leerders te ontwikkel.
- Om meelewende ouerbetrokkenheid uit te bou.

Read More...

OFFICE HOURS:
Monday to Friday: 07:15 - 14:30
Satueray: Closed
Sunday: Closed

SCHOOL HOURS:
Monday to Friday: 07:25 - 14:00
Satueray: Closed
Sunday: Closed

Blits Electrical & Hardware Pretoria
[email protected]
012 332 1815
View Profile
Visits: 1468