Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


800 28th Ave, Rietfontein, Pretoria North East, Gauteng, 0084, South Africa
Hours not published yet.
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Trading hours have not been published yet.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Gereformeerde Laerskool Johannes Calvyn Die Gereformeerde Laerskool Johannes Calvyn wil graag Christelike ouers bystaan in hul opvoedingstaak om verbondskinders op te voed tot eer van die Here. DIe Woord van God, soos bely word in die Drie Formuliere van Eenheid, word as onfeilbare gids gebruik om kinders te laat groei in hul liefde tot Gode en hul naaste. Ons glo dat verbondsonderrig by Kerk, Skool & Huis geintegreed saamwerk tot 'n kind se opvoeding. Die skool bied leerders kennis en vaardighede vir 'n lewe van liefde en diensbaarheid. Alle aktiwiteite en studie word gedoen in die konteks van die Bybelse wysheid, en in afhanklikheid van God se onmisbare genade en seën. Ons skool het sy basis in die Vrye Gereformeerde Kerke waar ouers, leerders en onderwysers elke Sondag saam aanbid. Ons mag die belangrikheid sien van ʼn sterk basis tussen die geloof van die kerk en die kurrikulum van die skool. Die driehoekverhouding, wat gesinne, kerk en skool saambind, is ʼn seën vir almal van ons. Mag die HERE ons geloofsvertroue in Hom seën sodat die volgende generasies Hom ook sal wil dien in geloofsvertroue en gehoorsaamheid.
Contact this business directly from its profile.