Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult

Potchefstroom Central, Potchefstroom, North West

Place of Worship

62 Molen Street
Potchefstroom Central
Potchefstroom
JB Marks Local Municipality
North West
2520
Contact Number
018 297 4843
Fax Number
086 750 5339
Email
gkbult@gmail.com
Website
http://www.gkpotchbult.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Welkom by GK Potchefstroom die Bult

Welkom by die vars en nuutste gemeente op die Bult. Die Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult het op 30 Oktober 2011 nuut ontstaan vanuit die twee voormalige Gereformeerde kerke Noord en Noordbrug.

Vir ons gaan Christenwees oor verhoudings en ons verbind ons daartoe om met ʼn leefwyse van luister, deel te wees van die Here se bediening in die gemeente, op die stukkie van sy aarde waar Hy ons geplaas het, asook wêreld wyd. Vandaar ons bedieningsgerigtheid IN, OP en OOR die Bult.

Ons sal jou graag persoonlik wil ontmoet en nooi jou uit om saam met ons die Here in erediens te kom ontmoet, by een van die kleingroepe of bedieninge in te skakel of om kontak te maak as ons vir jou tot hulp kan wees.

Die kerkgebou is op die hoek van Molen- en Borcherdstraat. Die kerkkantoor is in die kerksaal -- oorkant kerkgebou in Borcherdstraat.

Welcome to the Reformed Church Potchefstroom The Bult. 

We are a congregation of the Reformed Churches in South Africa, made up of Christians living out our salvation by trying to obey God's Word, follow his Son Jesus and help each other.

As a diverse church family with people from different cultures, many of our members coming from other countries outside of South Africa, we welcome all people of any background.

Whether you have just moved to Potchefstroom, or have lived here all your life, we would love to welcome you at our 11:30 Sunday service and into our church community. 

Reformed Church Potchefstroom The Bult is a congregation of the Reformed Churches in South Africa, made up of Christians living out our salvation by trying to obey God's Word, follow his Son Jesus and help each other.

Read More...

Sondag Eredienstye / Sunday Services:
09:30 - Afrikaanse oggenddiens
11:30 - International service
18:00 - Afrikaanse aanddiens

 

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

018 297 3986
View Profile
Visits: 1357