194 James Drive
Silverton
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0184 Contact Number
012 804 8031
Fax Number
012 804 2014
Email navrae@tlu.co.zaWebsite https://www.tlu.co.za/
Social Media
Bennie Van Zyl
Hoofbestuurder
082 466 4470 View Ecard
TLU SA is ‘n organisasie van ons lede, vir ons lede. Ons belangrikste doelwit is om ons lede en die landboubedryf se belange te bevorder sodat landbou kan leef. TLU SA het nog altyd die boer se standpunt aan die regering verkoop en nooit die regering se standpunt aan die boere nie. Ons praat nie vir die boere nie – die boere praat self. Daarmee saam is TLU SA se krag op grondvlak – daar waar dit vir die boer regtig saak maak in sy dag tot dag oorlewing.
TLU SA praat vanaf die grondvlak vanuit die boere en daarom bestaan ons struktuur uit geaffilieerde distrikslandbou-unies en boere-unies, met die ondersteuning van ons hoofkantoor en vaste komitees. Sodoende kan ons die ware behoeftes van boere bepaal en daadwerklik oplossings daarvoor vind. Landbou in Suid-Afrika is gekompliseerd met die dat ons in vergeleke met ander lande as ‘n marginale landbou-omgewing beskou word.
Daar is drie aspekte waarop TLU SA fokus wat noodsaaklik is om stabiliteit te verkry:
Eerstens die veiligheid van die boere en hul naasbestaandes en werkers op die plase. Die werklikheid is dat die regering grootliks beheer verloor het oor die veiligheid van die inwoners van die land. Die veiligheidskomitee is gevestig waar daar realistiese en haalbare planne geïmplemteer word om na ons eie veiligheid om te sien. Verskeie ander instansies het op die TLU SA model voortgebou.
Tweedens is die onsekerheid oor eiendomsreg wat baie duidelik met ‘n politieke agenda geskep word vir geen belegger positief nie. Landbou kan nie gedy onder sulke onseker omstandighede nie en TLU SA is deurlopend besig om nie die ANC se glybaan na sosialisme te ondersteun nie, maar klem te plaas op daardie beginsels wat nodig is om seker te maak dat landbou sal leef.
Derdens het die boer op die plaas onder uiterste ekonomiese druk gekom om verskeie redes waarvan die uitmergelende droogte in groot dele van die land seer sekerlik die grootste rede is.
TLU SA is an organisation of our members, for our members. Our primary objective is to promote the interests of our members and the agricultural industry so that agriculture can thrive. TLU SA has always sold the farmers point of view to government. We do not sell government’s stance to our farmers. TLU SA does not speak for the farmers, they speak for themselves. TLU SA’s power lies at grass-root level – where it really matters for the farmer in their day to day survival.
TLU SA speaks from the grassroots level, representing the farmers. Therefore, our structure consists of affiliated district agricultural unions and farmer unions, supported by our headquarters and established committees. This way, we can identify farmers’ actual needs and actively find solutions. Agriculture in South Africa is very complicated since we are seen as a marginal agricultural environment in comparison to other countries.
As TLU SA we are currently focussing on three aspects to create stability:
Firstly, the safety of farmers, their families and the workers on the farms. The reality is that government have lost control over the safety of South Africans. Our safety committee have, over time, been established where realistic and achievable plans are implemented to look after our own safety.
Secondly, the uncertainty over property rights, clearly created with a political agenda, holds nothing positive for investors. Agriculture cannot go forward under these circumstances. TLU SA is constantly making every effort to not support the ANC’s slipway into socialism, but to focus on the principles needed to help agriculture survive.
In the third-place farmers have been struggling under extreme financial pressure brought on by not least of all, the drought.