About Us
Gereformeerde Kerk - Vereeniging Drie Riviere
Dit is ons erns om ooreenkomstig ons verlossing wat ons in Christus ontvang het, te LEWE, te getuig daaroor en die liefde van Christus te laat vloei.
Die volgende is ons personeel om u te bedien:
Predikant: Ds. Wouter Smit
Epos adres – smitwouter384@gmail.com
Telefoon – 082 775 6557
Emeritus Predikant: Johan Jordaan
Epos adres- jhjordaan@gmail.com
Telefoon – 072 309 0990
Koster: Gerrit Boersma - 083 258 2037
Orrelis: Margaret van der Vegt - 082 927 2179/016 428 2543