Hoërskool Strand is geleë in die Strand, Helderberg en is 'n gesogte Afrikaans medium waarde gedrewe skool. Dit beteken dat waardes die kompas is wat ons personeel en leerders se optrede rig en bepaal. Wanneer waardes die basis vorm van ons daaglikse optrede is reëls nie nodig nie.
Ons Visie Hoërskool Strand sal 'n hoërskool vir die gemeenskap wees waar almal wat hier tuis hoort, hulle unieke menswees kan uitleef in 'n omgewing van uitnemendheid.
KERNWAARDES: Die skoolgemeenskap het die volgende 5 kernwaardes geïdentifiseer: * Respek * Integriteit * Hardwekkendheid * Verantwoordbaarheid * Diensbaarheid
RESPEK: Om die waarde van respek meer prakties te maak fokus ons op 5 ononderhandelbare maniere in ons skool: * Ek groet ander mense * Ek sê dankie en asseblief * Ek luister as ander mense praat * Ek praat op 'n beskaafde manier met ander mense * Ek strooi nie rommel nie
Schools That Rock
christo@schoolsthatrock.co.za
083 459 0115 View Profile
Greenways Business Forum
joppie@jamii.co.za
065 931 3446 View Profile
JAMii Business Forum Helderberg Western Cape
info@jamii.co.za
062 725 7023 View Profile
Rotary Club Strand
events@strandrotary.org.za
082 552 1311 View Profile
TREE Helderberg Branch
tree@doxadeo.org
021 100 0590 View Profile
Visits: 1462
About Us
Hoërskool Strand - "Volhard & Oorwin"