Doxa Deo Business Ministry - Kameeldrift

Kameeldrift Oos, Pretoria North East, Gauteng

Business Networking

Doxa Deo Kameeldrift Campus
Plot 229
Sefako Makgatho Drive (R513 Oos)
Kameeldrift Oos
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
2876
Contact Number
012 808 9950
Contact Number
012 111 7332
Email
bm@doxadeo.org
Website
https://www.doxadeo.org/kameeldrift/sakemense/

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Doxa Deo Business Ministry - Kameeldrift

Die bediening na sakelui in Suid-Afrika bemagtig besigheidseienaars en sakeleiers om hulle besighede te transformeer vir die koninkryk van God. Dit is ʼn reis na ʼn betekenisvolle lewe waar sakelui toegerus word om verantwoordelikheid te neem vir mense en besigheidsorganisasies as deel van die Doxa Deo droom vir die transformasie van ons stad.

ʼn Groep sakeleiers vorm ʼn forum wat gereeld saam bid en inisiatiewe beplan om die visie te bereik. Hoogtepunte sluit in gereelde sakeontbyt geleenthede en die wêreldberoemde Lifework Leadership program. Sakemanne en -vroue word uitgenooi om saam te ontdek wat God se plan en roeping met hul besigheid is.

Daar is besigheids ontmoetings vir sakemense elke Donderdag: 07:30 – 08:30 by drie verskeie koffiewinkels:

- 2Moro’s (Montana Value Centre)
- Red Truck Coffee Roastery (langs Green Olive)
- Bean Juice (Magalieskruin)

Read More...

Daar is besigheids ontmoetings vir sakemense elke Donderdag: 07:30 – 08:30 by drie verskeie koffiewinkels:

- 2Moro’s (Montana Value Centre)
- Red Truck Coffee Roastery (langs Green Olive)
- Bean Juice (Magalieskruin)

2Moro's Eat & Drink Bistro
tolomoro@gmail.com
071 154 8982
View Profile
Bean Juice Coffee Bar - Magalieskruin
beanjuicedeli@gmail.com
076 105 4375
View Profile
Red Truck Coffee Roastery
redtruckcoffee@gmail.com
083 444 0127
View Profile
Combrinkium
combrinkium@gmail.com
012 526 0074
View Profile
Mitsubishi New & Used Spares
sales@pajerospares.co.za
012 111 1077
View Profile
Doxa Deo Kameeldrift Campus
kd@doxadeo.org
012 808 9950
View Profile
Lifework Leadership Pretoria
ruan.minnaar@lifeworkleadership.org
012 140 0123
View Profile
Living Business Main (Head Office)
danie@lewendewoord.co.za
012 845 8300
View Profile
Kingdom Business Shalom
jackson@kingdom-business.co.za
072 809 1074
View Profile
Profile Views: 161