Radio X5 Stereo

Sinoville, Pretoria North East, Gauteng

Community Radio Station

122 Gamka Street
Sinoville
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0182
Contact Number
083 505 0329
Email
radiox5stereo@gmail.com
Website
http://www.radiox5.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Radio X5 Stereo

Radio X5 Stereo is an independent online radio communication station playing music and hosts various community programs. We cater to the Afrikaans community and broadcast only in Afrikaans.  

Radio X5 Stereo is 'n onafhanklike aanlyn gemeenskapsradiostasie wat musiek speel en verskeie gemeenskapsprogramme uitsaai. Ons is trots Afrikaans en saai net in Afrikaans uit vir ons gemeenskap.

Radio X5 Stereo is jou eie Internet gemeenskaps radio stasie met n basis in Pretoria. Ons gaan lekker musiek speel, en sal inwoners vermaak met lewendige plaaslike nuus, verkeersverslae, weer en sport uitslae. Plaaslike besighede kry ook die geleentheid om hul produkte en dienste te bemark aan n plaaslike gehoor teen n baie meer bekostigbare advertensie koers, teenoor wat groot stasies hef.

Skakel elke Maandagaand in om 19h00 vir n uitsending van "Ken jou mark / Know your market" op Radio X5 Stereo. Ken Jou Mark / Know Your Market is n baie gewilde program waar DJ Phil en DJ RoCeRaZoR opnames maak by markte van die uitstallers oor hul produkte. Radio X5 Stereo strewe daar na om die gemeenskap en ons uitstallers bymekaar te bring.

Lekker luister musiek vir almal!

Read More...

Listen live from our website 24/7
We broadcast live anywhere in the world 24/7, playing all kinds of genres and various programs for the community.

Luister direk 24/7 op ons webwerf
Ons saai uit 24/7 wêreldwyd, en speel lekker musiek asook programme vir die gemeenskap.

Eleksa (Pty) Ltd - Electric Vehicles
anton@eleksa.co.za
012 335 0414
View Profile
LVC Data Recovery
support@lostdata.co.za
0861 100 600
View Profile
Profile Views: 81