Akademia Centurion-Kampus (Dienssentrum) main banner image

Akademia Centurion-Kampus (Dienssentrum)

Die Hoewes, Centurion, Gauteng

Educational Institution

284 Von Willich Avenue
Die Hoewes
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0157
Contact Number
086 122 2888
Email
[email protected]
Website
https://akademia.ac.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Akademia - Centurion-Kampus - Dienssentrum - Studeer in Afrikaans

Akademia Centurion-Kampus (Dienssentrum) is geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997, wat op ’n oop, onbevange en kritiese wyse ’n leidinggewende rol binne die hedendaagse universiteitswese speel en is gevestig in Die HoewesPretoria.

Ons volg ’n onderrigleermodel wat ondersteuningstrukture rondom studente vestig om die suksesvolle voltooiing van studies te bevorder. Akademia bied vele oplossings vir die Afrikaanssprekende student wat in ʼn vriendelike en veilige omgewing gehalte onderrig in hulle moedertaal wil ontvang.

Een van die belangrikste ondersteuningskomponente is dat voorgraadse studente nauurse klasse by een van die twaalf interaktiewe studiesentrums regoor die land, en een in Namibië, by te woon. Voornemende studente moet met registrasie aandui by watter sentrum hulle sal inskakel.

Studiesentrums word spesifiek in Afrikaanse gemeenskappe geopen om toeganklikheid tot universiteitsvlakopleiding so maklik as moontlik te maak. Elkeen van hierdie sentrums is met moderne videokonferensietegnologie toegerus, en gratis internettoegang is by alle sentrums beskikbaar om studente toegang tot Die SpensAkademia se unieke aanlyn ondersteuningstelsel en biblioteek, te gee.

Studente het ʼn keuse tussen nauurse studies oor ʼn netwerk van studiesentrums in Suid-Afrika, of voltydse studies by die Centurion-kampus.

Read More...

Monday to Friday: 08:00 - 16:30
Saturday: Closed
Sunday: Closed

Akademia - Die Moot Studiesentrum (Waverley Plaza)
[email protected]
086 1222 888
View Profile
Visits: 840