1 Rose Street
Claremont
Johannesburg
City of Johannesburg
Gauteng
2114 Contact Number
011 673 2911
Contact Number
082 556 3393
Contact Number
081 592 5700
Fax Number
011 477 4882
Email lsclaremontpr@telkomsa.net
Laerskool Claremont Primary
Laerskool Claremont Primary is 'n dubbelmedium skool, geleë in Claremont, Johannesburg. Ons is geleë in n minderbevoorregte area dus ouers hoef nie skoolfonds te betaal nie.
Ons het twee Gr. R-klasse. Die Gr. 1 tot Gr. 3 's het 3 klasse elk - een Afrikaans en twee Engels per graad. Gr. 4 tot 7 het 2 klasse per graad. Een klas is slegs Engels en die ander klas is Afrikaans en Engels gemeng. In die Intersen fase is Engels die Huistaal en Afrikaans die EAT. Ander vakke word in beide tale aangebied.
TREE Linden Branch
tree@doxadeo.org
072 380 8034 View Profile
Visits: 781
About Us