Du Preez Road
Cnr Sussanna & du Preez Roads
Florentia, Alberton North
Alberton
City of Ekurhuleni
Gauteng
1449 Contact Number
011 869 7224
Fax Number
011 869 7282
Email allies@allies.co.zaWebsite http://allies.co.za/
Social Media
Hoërskool Alberton Secondary School
Hoërskool Alberton is geleë in Florentia, Alberton en ons werk om ‘n gelukkige skoolgemeenskap tot betrokkenheid en sukses te motiveer met algehele onafhanklikheid en markgerigtheid as einddoel.
EREKODE: Ons gee die ereplek aan God en Sy Woord in ons skool en streef die Christelike lewensbeginsels na. Ons staan vir ons taal, ons volk en ons land. Ons dien ons skool getrou en handhaaf sy Naam met woord en daad. Ons streef daarna om hulpvaardig te wees en ons medemens te dien. Ons gehoorsaam en respekteer ons ouers en onderwysers en gedra ons hoflik teenoor dames en meerderes. Ons woeker met die talente wat God aan ons toevertrou het en pak elke taak met hart en siel aan. Ons stry teen alles wat in en om ons verkeerd is en beoefen wilskrag sodat ons ‘n sterk Christelike karakter kan ontwikkel. Ons woord is ons eer. Ons is daarop gesteld om onsself en ons omgewing, netjies en skoon te hou. Ons streef daarna om eerlik, opreg, getrou en vriendelik te wees. Ons glo dat die vrese van die Here die beginsel van wysheid is.
Hoërskool Alberton is a Dual-medium high school in Florentia, Alberton. The school has approximately 800 learners.
Hoërskool Alberton se leuse: Deur inspanning tot sukses!
TREE Meyersdal Branch
tree@doxadeo.org
010 109 4444 View Profile
Visits: 852
About Us