Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


277 Neptune Street, Erasmusrand, Pretoria East, Gauteng, 0181, South Afica
Closed now · 10:00 - 11:00, 18:00 - 20:00
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AFM-AGS Waterkloof Baie welkom by Waterkloof AGS , ons gemeente is geleë in Erasmusrand in die Ooste van Pretoria en is ook deel van die AGS van Suid-Afrika. As gemeente en leierskap strewe ons daarna om elke Jesus-volgeling toe te rus vir die reis saam met Christus deur middel van ‘n persoonlike verhouding met Hom. ‘n Persoonlike verhouding wat gefokus is op ons drie kernwaardes: evangelisasie , dissipelskap en rentmeesterskap . Ons is ‘n gemeente met ‘n progressiewe benadering ten opsigte van ons aanbieding. Ons aanbidding wat uitdrukking vind in onder ander ons samesang, is ‘n mengsel van Afrikaans en Engels wat wissel van klassiek tot modern. Die prediking is gegrond op die Bybel en hoe dit ons alledaagse lewe kan raak. Ons belewenis is groot genoeg dat jy kan kom ondersoek instel sonder om blootgestel te voel en klein genoeg dat jy raakgesien sal word, indien jy wou. Kyk gerus deur ons webtuiste indien jy graag wil meer weet van ons gemeente en indien jy graag wil aansluit by een van ons dienste. Ons Visie: Ons visie is om ‘n verskil te maak in mense se lewens deur hulle te begelei om ten volle toegewyde Jesus-volgelinge te wees. Hierdie proses begin by EVANGELISASIE (uitreik na almal wat soekend is), dan die proses van DISSIPELSKAP (wat jou wys hoe om Jesus te volg) en dan RENTMEESTERSKAP (waar ek besef ek is ‘n bestuurder van die tyd, gawes, talente en geld wat God my gegee het).
Contact this business directly from its profile.