Doxa Deo Artuo Gqeberha Campus main banner image

Doxa Deo Artuo Gqeberha Campus

Richmond Hill, Gqeberha | Port Elizabeth, Eastern Cape

Place of Worship

16 Glen Street
Richmond Hill
Gqeberha | Port Elizabeth
Nelson Mandela Bay
Eastern Cape
6025
Contact Number
051 522 6806
Email
[email protected]
Website
https://www.doxadeo.org/artuo/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Doxa Deo - Artuo Gqeberha Kampus

Doxa Deo Artuo Kampus funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons noem hulle ‘City Changers’ wat hulle God ken en Mense liefhet en hulle Wêreld impakteer met die waarheid van Jesus. (Knowing God, Loving People, Impacting my World)

Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Hoekom Vennootskap?
Dit is vir ons belangrik dat mense sal beweeg van blote bywoners van ons dienste om in te skakel by die verhoudings en aktiwiteite en missie van ons gemeente. Die Bybel gebruik verskillende metafore vir die kerk van Jesus bv ‘n bruid, ‘n weermag, ‘n geestelike gebou of ‘n liggaam. Ons hou van die gedagte wat ons vind in 1 Korinthiërs 3:9 dat ons mederwerkers van God is. Uit hierdie gedagte het die konsep van geestelike vennootskap ontstaan.

Ons is nie net lidmate van ‘n kerk nie, ons is vennote van God se missie vir ons wêreld. Vennootskap dui daarop dat ons met ons tyd en ons energie en ons finansies die Here se koninkryk vestig orals waar ons funksioneer.

Bywoning: Ons wend ons tyd aan om gemeentelewe te prioritiseer.

Bydra: Ons wend ons unieke talente aan om die liggaam van Christus strek te maak.

Belegging: Ons wend ons finansiele vermoëns aan om die kerk van Jesus te bou.

Doxa Deo, ons is ‘n Familie op Missie!!!

Read More...

Sunday Service Times:
OUDITORIUM
08:30 | Afrikaans
10:15 | Afrikaans

Doxa Deo Leadership Centre

012 991 3883
View Profile
Search Partners Category
Doxa Deo Brymore Gqeberha Campus Place of Worship Doxa Deo Brymore Gqeberha Campus
TREE Brymore Gqeberha Branch Youth Organisation TREE Brymore Gqeberha Branch TRansforming Educational Environments Port Elizabeth
JAMii Business Forum Nelson Mandela Bay Business Networking JAMii Business Forum Nelson Mandela Bay
Doxa Deo Brymore Gqeberha Campus
[email protected]
041 360 8941
View Profile
TREE Brymore Gqeberha Branch
[email protected]

View Profile
JAMii Business Forum Nelson Mandela Bay
[email protected]
081 788 1229
View Profile
Visits: 1801