Neem asb kennis dat die R102 weer oopgestel is en dat ons dienste dus in ons nuwe kerkgebou plaasvind.
Wie is Ballito Leef Gemeente?
Jesus gee ’n nuwe opdrag: “Julle moet mekaar liefhê; soos Ek julle liefhet, net só moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal daaraan sien dat julle my dissipels is.” – Johannes 13.
‘God se liefde is soos ʼn groot seegolf wat bo-oor jou spoel en ʼn vry makende genade in jou losbreek wat jou totaal anders laat LEEF!’ As gevolg van Sy groot liefde kan ons Leef en Sy oorweldigende genade geniet en dus moet ons ook alle mense met groot liefde ontmoet sodat hulle ʼn oorweldigende genade kan geniet en so vir Hom Leef.
Ballito Leef Gemeente word op net een fondasie gebou: Ons vertrou die BYBEL, Woord van God, woord vir woord, om denke te vernuwe en ons Leefstyl op die ewige lewe te rig.
(*Die goeie nuus sal altyd GRATIS hier bedien word*)
Kom Geniet Sy Genade!
Ballito Leef Gemeente Aanwysings: - Ballito drive tot by T-aansluiting. - Draai links op R102. - Volg pad tot by draai van Zululand Nursery & Pencarrow Estate. - Ry in en volg pad vir so 1 km tot by Leef gebou.
Deo Volente Forum Ballito
kosie@primoprop.co.za
083 500 1319 View Profile
Visits: 670
About Us
Ballito Leef Gemeente