AFM-AGS Rustenburg Oase van Hoop main banner image

AFM-AGS Rustenburg Oase van Hoop

Rustenburg Oos-Einde, Rustenburg, North West

Place of Worship

58 Ridder Street
(Cnr Ridder & Joubert Street)
Rustenburg Oos-Einde
Rustenburg
Bojanala
North West
0299
Contact Number
014 596 6778
Contact Number
082 570 7571
Email
[email protected]
Website
https://oasevanhooprustenb.wixsite.com/oasevanhoopgemeente

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Rustenburg Oase van Hoop

AGS Rustenburg het nou saamgesmelt met Oase van Hoop. n Gemeente wat totaal oop is vir di werking vd Heilige Gees. Waar di Liefde v God ons saamvoeg as die Familie v God. Met n Passie vir die verlorens van ons Dorp.

Omgee-/ Selgroepe:

Dit is die Hart van ons Gemeente en die plek waar elkeen die ware Liefde en Omgee van Christus kan ervaar. Dit is ook hier waar ons kan groei in ons Bediening asook in die Gawes van die Heilige Gees. Jy voel waarlik deel van die gemeente wanneer jy ingeskakel het by ‘n Omgee-groep.

Besoek gerus een van ons Omgee-groepe.

KERKDIENS TYE:
Sondae: 
09:00 & 17:00

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Search Partners Category
Teach Every Nation Campus (TEN) Specialised Training & Courses Teach Every Nation Campus TEN Mackouwkuil Game Lodge & Conference Venue
Teach Every Nation Campus (TEN)
[email protected]
081 272 9766
View Profile
Visits: 422