AFM-AGS Pharos Gemeenskapskerk - Kemptonpark main banner image

AFM-AGS Pharos Gemeenskapskerk - Kemptonpark

Norkem Park, Kemptonpark, Gauteng

Place of Worship

1 Julia Street
(Cnr Mooifontein Road)
Norkem Park
Kemptonpark
Ekurhuleni City Council
Gauteng
1619
Contact Number
011 972 1231
Email
[email protected]

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Pharos Gemeenskapskerk - Kemptonpark

By AGS Pharos Gemeente verkondig ons ‘n nuwe Dag en ‘n Nuwe Lewe, wat deur die kragtige werking van God die Heilige Gees gewerk word.

AGS afkorting staan vir “Apostoliese Geloof Sending” (in English: “AFM – Apostolic Faith Mission”). Die AGS bestaan sedert 1908 en is die eerste en grootste Pinkster kerkgenootskap in die land - met meer as 1.4 million lede in SA en ook gevestig in 29 ander lande van die wêreld.  Ons gemeente onderwerp ons aan die beheer en gesag van die Apostoliese Geloofsending van Suid Afrika (AGS).

Pinkster” dui daarop dat dit 'n kerk is wat glo dat die Heilige Gees van God gegee is aan gelowiges om 'n dinamiese lewe in oorwinning te kan lewe. 

Read More...

KANTOOR URE:
Maandae & Dinsdae: 08:30 - 14:30
Woensdae: Gesluit
Donderdae: 08:30 - 14:30

DIENS TYE:
Sondag Oggend Diens: 08:30

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Visits: 397