AFM-AGS Neo Doxa - Witbank main banner image

AFM-AGS Neo Doxa - Witbank

Bankenveld, Emalahleni (Witbank), Mpumalanga

Place of Worship

Stand 1055, Steenberg Street
(Cnr Silver Avenue & Steenberg Street)
(Opposite Curro School)
Bankenveld
Emalahleni (Witbank)
Nkangala
Mpumalanga
1034
Contact Number
013 656 6284
Email
[email protected]
Website
https://www.neodoxa.co.za

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Neo Doxa - Witbank

Neo Doxa - In diens van God, die kerk vir mense! Om die hart en karakter van Jesus te reflekteer deur liefde, diensbaarheid en vrygewigheid.

Neo Doxa - In Service of God, the church for people! Reflecting the heart and character of Jesus through love, service and generosity. We know you have a lot of great churches to choose from in our city, and we encourage you to check them out. But if you find yourself on our doorstep, we will welcome you with loving arms. Our goal is to be an authentic community of believers who are learning to love Jesus and love others more and more each day.

Die Afkorting AGS staan vir “Apostoliese Geloof Sending” (in English: “AFM – Apostolic Faith Mission”). Die AGS bestaan sedert 1908 en is die eerste en grootste Pinkster kerkgenootskap in die land - met meer as 1.4 million lede in SA en ook gevestig in 29 ander lande van die wêreld.  Ons gemeente onderwerp ons aan die beheer en gesag van die Apostoliese Geloofsending van Suid Afrika (AGS).

Pinkster” dui daarop dat dit 'n kerk is wat glo dat die Heilige Gees van God gegee is aan gelowiges om 'n dinamiese lewe in oorwinning te kan lewe.

Read More...

KANTOOR URE:
Maandae tot Donderdae: 08:30 - 14:00
Vrydae: 08:30 - 13:00
Saterdae & Sondae: Gesluit

SONDAE DIENSTYE:
Afrikaanse Diens: 08:30
Bilingual (English Focused): 10:15

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Visits: 587