Koekeloer Gift Shop Gansbaai main banner image

Koekeloer Gift Shop Gansbaai

Gansbaai, Western Cape

Gifts, Crafts & Curios Shops

Shop 02
Great White Junction (Spar Centre)
Main Road
Gansbaai
Overstrand, Overberg
Western Cape
7220
Contact Number
028 384 0072
Email
klits@lantic.net
Website
http://koekeloergeskenkwinkel.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Koekeloer Gift Shop Gansbaai

Koekeloer Geskenk Winkel Gansbaai is ‘n unieke winkel wat jou op ‘n verkenningstog neem van geskenke, dekor, meubels, nautical items, klere, juweliersware, skoene, handsakke, kombuisware, canvasse, chalk paint, stencils en vele meer. Die ideaal is verseker om tyd tot jou beskikking te hê om tussen die rakke te spandeer, opsoek na daardie spesiale geskenk of décor item vir jou tuiste.

In 2012 open Koekeloer sy deure in Gansbaai en in 2017 brei dié dekor- en geskenkwinkel uit en open ‘n susterstak in Bredasdorp. Die uniekheid van ons winkel is die wye verskeidenheid van produkte, want behalwe dat ons voorsien aan die gesofistikeerde koper, bedien ons ook Jan Alleman en is hier ‘n groot keuse om te verseker dat ons in elkeen se smaak en behoefte kan voorsien. Met byna 40 jaar se ondervinding in kleinhandel, is meeste groothandelaars aan ons bekend en hanteer ons die afgelope dekade ook eie invoere om kliënte die grootste verskeidenheid moontlik te kan bied. Koekeloer is immergewild by binnenshuise versierders wat unieke produkte soek. Tuisteskeppers kom snuffel ook gereeld.

As jy ‘n geskenk soek vir daardie spesiale persoon of geleentheid, is Koekeloer ongetwyfeld die regte winkel!

Read More...

Monday to Friday: 09:00 - 17:00
Saturday: 09:00 - 14:00
Sunday: Closed

JAMii Business Forum Overberg District Municipality
info@jamii.co.za
062 725 7023
View Profile
Koekeloer Gift Shop Struisbaai
koekeloer2013@gmail.com
071 363 9500
View Profile
Koekeloer Boutique Bredasdorp
klits@lantic.net
028 425 1442
View Profile
Koekeloer Gift Shop Pearly Beach
klits@lantic.net

View Profile
Visits: 594