AGS Sorteria Gemeente George main banner image

AGS Sorteria Gemeente George

George Central, George, Western Cape

Place of Worship

27 Victoria Street
George Central
George
Garden Route
Western Cape
6529
Contact Number
044 874 1842
Email
[email protected]
Website
https://www.soteriagemeente.com/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AGS Sorteria Gemeente George

AGS Sorteria Gemeente George is hier om jou op ‘n vriendelike asook familêre wyse te dien. Ons droom vir jou, is om saam met ons op 'n ontdekkingsreis te gaan waar jy Hom duideliker sal sien in jou daaglikse lewe en jy diep bewus sal wees van Sy  werking IN en DEUR jou sodat jy 'n IMPAK kan maak waar jy ookal gaan.

Ons almal is opsoek na iets in die lewe, ons soek na geluk, heling, sin, betekenis, vervulling en om iets groter met ons lewe te doen.  Ons glo hier by Soteria Gemeente, sal jy daardie lewe in Christus vind wat jy nog altyd na gesmag het.

AGS afkorting staan vir “Apostoliese Geloof Sending” (in English: “AFM – Apostolic Faith Mission”). Die AGS bestaan sedert 1908 en is die eerste en grootste Pinkster kerkgenootskap in die land - met meer as 1.4 million lede in SA en ook gevestig in 29 lande van die wêreld. “Pinkster” dui daarop dat dit 'n kerk is wat glo dat die Heilige Gees van God gegee is aan gelowiges om 'n dinamiese lewe in oorwinning te kan lewe. 

Read More...

KANTOOR URE:
Maandae tot Donderdae: 08:30 - 16:00
Vrydae: Gesluit
Saterdae: Gesluit
Sondae: 08:30 - 10:00, 10:30 - 12:00

KERKDIENS TYE:
Sondae: 08:30 & 10:30

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
JAMii Business Forum Garden Route
[email protected]
081 788 1229
View Profile
Visits: 382