FGC-VEK Queenswood main banner image

FGC-VEK Queenswood

Queenswood, Pretoria North East, Gauteng

Place of Worship

1237 Lawrance Street
(Cnr Lawrence & Grant Streets)
Queenswood
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
083 776 8868
Website
https://www.facebook.com/VEKQueenswood/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Volle Evangelie Kerk Queenswood (VEK) - Full Gospel Church Queenswood (FGC)

Die Volle Evangelie Kerk van God Queenswood is geleë in Pretoria en is ‘n Woord-gesentreerde gemeente waar die Woord van God onvervals verkondig word en Jesus Christus verheerlik word as die Seun van God. Jesus is ons Saligmaker, Verlosser, Here en komende Koning. Ons gemeente aanbid die Vader van onse Here Jesus Christus deur die Gees.

Die Volle Evangelie Kerk van God in Suid-Afrika het in 1910 ontstaan en vorm ’n belangrike deel van die pinkstertradisie, waar hulle ongeveer 350 000 lidmate onder al die bevolkingsgroepe het. Hulle teologiese opleiding vind plaas in Irene, vlakby Pretoria, waar hulle hoofkwartier ook geleë is. Hulle beoefen op ’n uitgebreide skaal sen­dingwerk, onder andere ook in die buurlande.

Die lidmate van die Volle Evangelie Kerk van God aanvaar die hele Bybel as die Goddelik-geïnspireerde Woord van God, en in besonder die Nuwe Testament, as 'n genoegsame maatstaf vir geloof, beoefening, regering en dissipline.

Read More...

Dienstye / Service Times:
Sondag / Sunday:

Kinderkerk/ Children's Service: 08:45
Eredienste / Morning Service: 09:30

Woensdag / Wednesday:
Oggend Biduur / Morning Prayer Service: 09:00

Full Gospel Church of God - Head Office

012 667 1072
View Profile
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Visits: 409