AGS Lighuis Empangeni main banner image

AGS Lighuis Empangeni

Nyala Park, Empangeni, KwaZulu-Natal

Place of Worship

23 Louis Botha Avenue
(Cnr Louis Botha Avenue & Kudu Avenue)
Nyala Park
Empangeni
uMhlathuze / King Cetshwayo
KwaZulu-Natal
3380
Contact Number
035 628 0093
Contact Number
082 894 8509
Email
[email protected]

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AGS Lighuis Empangeni

AGS Lighuis Empangeni is geleë in Nyala Park, Empangeni en is 'n gemeente wat Woord gefokus, Heilige Gees gevul en familie gesentreerd is.

Die AGS ("Apostoliese Geloofsending”) bestaan reeds sedert 1908, en is die grootste Pinkster denominasie in SA, met meer as 1.4 miljoen gemeentelede, en is verteenwoordigend in 29 Lande van die wêreld.  "Pinkster" dui daarop dat hierdie 'n kerk is wat glo dat die Gees van God gegee word aan gelowiges om hulle in staat te stel om in oorwinning te lewe.

KERKDIENS TYE:
Sondae: 08:00

KANTOOR URE:
Maandae tot Vrydae: 08:00 - 1600|
Saterdae & Sondae: Gesluit
Kerk kantoor tel: 035 628 0093

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Visits: 324