AGS Chrio Dome Kriel main banner image

AGS Chrio Dome Kriel

Kriel, Mpumalanga

Place of Worship

60 Groen Avenue
Kriel
Emalahleni, Nkangala
Mpumalanga
2271
Contact Number
082 467 6659
Contact Number
017 648 3138
Fax Number
0865452515
Email
[email protected]

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AGS Chrio Dome Kriel

AGS Chrio Dome is geleë in KrielMpumalanga en is 'n gemeente wat Woord gefokus, Heilige Gees gevul en familie gesentreerd is.

Die AGS ("Apostoliese Geloofsending”) bestaan reeds sedert 1908, en is die grootste Pinkster denominasie in SA, met meer as 1.4 miljoen gemeentelede, en is verteenwoordigend in 29 Lande van die wêreld.  "Pinkster" dui daarop dat hierdie 'n kerk is wat glo dat die Gees van God gegee word aan gelowiges om hulle in staat te stel om in oorwinning te lewe.Family Church with a difference! 

KERKDIENS TYE:
Sondae: 08:00

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Visits: 278