AGS Westdene - Imago Dei is ‘n Gees vervulde gemeente in die hartjie van Johannesburg waar ons glo en bely dat elke mens na die beeld van God geskape is.
Die visie van ons gemeente is dat die liefde van God in, en deur ons, sal vloei sodat ons die gemeenskap kan bereik met die Evangelie van Christus Jesus in ooreenstemming met die roeping waartoe ons geroep is as kinders van God
Ons nooi jou om deel te word van hierdie dinamiese gemeente waar jy ook jou bediening kan vind en uitleef en so ‘n verskil kan maak in die pragtige wêreld waarin God ons laat werk en leef.
JAMii Business Forum City of Johannesburg Metro
info@jamii.co.za
062 725 7023 View Profile
Visits: 1312
About Us
AGS Westdene – Imago Dei