AFM-AGS Lewende Waters - Meerensee main banner image

AFM-AGS Lewende Waters - Meerensee

Meer en See, Richards Bay, KwaZulu-Natal

Place of Worship

43 Pinkie Pool Street
Meer en See
Richards Bay
uMhlathuze, King Cetshwayo
KwaZulu-Natal
3900
Contact Number
064 528 4503
Email
[email protected]
Website
https://agslewendewaters.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AGS Lewende Waters - Meerensee

AGS Lewende Waters is 'n gemeente van liefde an soos die naam lees, so streef ons om te wees en te leef. ‘n Baken van hoop en van liefde in en om ons gemeenskap en so ver as wat ons kan bereik.   

In hierdie gemeente glo ons in familie wees. ‘n Familie waar jy tuis is en waar elkeen sy/haar plekkie het en deel bydrae in die liggaam. ‘n Familie wat mekaar bystaan, mekaar oplig, motiveer en inspireer. ‘n Familie wat saam huil en saam lag en saam jubel en juig wanneer ons getuies is in God se wonderlike werke in en om ons. Jonk en oud bou ons saam aan hierdie familie as ‘n eenheid in Jesus Christus en vertrou ons saam op die leiding van Heilige Gees om ons te groei en te leer in Sy weë.  

Die DNA van Lewende Waters familie is: 
~ Wees lief vir God  
~ Wees lief vir jou naaste
~ Maak ‘n verskil 

Kom loer gerus in, kom nes jy is, ons is opgewonde om jou te leer ken en deel te maak van hierdie pragtige familie.

Read More...

KANTOOR URE
Maandag to Vrydag: 07:30 - 12:00
Saterdag: Gesluit
Sondag: 08:00-17:00

SONDAG ERE-DIENS
Sondag: 08:30

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Search Partners Category
AFM-AGS Richardsbaai - Die Kerk Sonder Mure Place of Worship AGS Richardsbaai AGS Richards Bay AFM die kerk sonder mure
AFM-AGS Richardsbaai - Die Kerk Sonder Mure
[email protected]
035 789 7878
View Profile
Visits: 247