AFM-AGS Nuwe Lewe - Klerksdorp main banner image

AFM-AGS Nuwe Lewe - Klerksdorp

Klerksdorp, North West

Place of Worship

48 Ametis Street
Klerksdorp
City of Matlosana
North West
2571
Contact Number
018 468 7862
Email
[email protected]
Website
http://www.nuwelewe.org.za

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AGS Nuwe Lewe

Die AGS Nuwe Lewe gemeente is 'n gemeente met 'n passie.
'n Passie vir Jesus, 'n passie vir Sy kerk, 'n passie vir mense. Passie dryf ons en alles wat ons doen, doen ons met passie.
Waar ookal, wanneer ookal en wat ookal ons doen, doen ons met Heilige Gees energie.

Volledige besonderhede is op ons webtuiste oor ons onderskeie bedieninge:
| Ons Kleingroepe | Judah’s Club Kinderkerk | Flip Side Tieners | Pols 19-35 Jong Volwassenes |
| Deo Gloria Seniors | Orkes & Sangers | Tegniese span | Gebedsaksie | Radikale Manne | Vrouebediening |

Jesus Ons Boodskap - Mense ons Hart!

BYEENKOMSTE
Sondag - Oggenddiens: 10:00
Sondag - Aanddiens: 18:00
Maandag - Gebedsaksie: 18:00
Woensdag - Deo Gloria Seniors: 10:00
Donderdag - Orkes & Sang Oefening: 18:30
Donderdag - Vrouebediening: 10:00 en 18:00
Vrydag - Radikale Manne: 06:00
Vrydag - Tieners: 18:30

KANTOOR URE:
Dinsdag - Vrydag: 08:00 - 16:00
Saterdag - Maandag: Gesluit

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Visits: 162