AFM-AGS Lofoord - Uitenhage main banner image

AFM-AGS Lofoord - Uitenhage

Kariega, Uitenhage, Eastern Cape

Place of Worship

3 North Street
Cnr with Graaff-Reinet Street
Kariega
Uitenhage
Nelson Mandela Bay Metropolitan Municipality
Eastern Cape
6229
Contact Number
066 133 4544
Email
[email protected]
Website
https://www.lofoord.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AGS Lofoord 

 * Ons Rede van Bestaan: 

Die AGS Lofoord gemeente beywer hom om 'n geloofs- en genade-gevulde gemeenskap te bevorder wat Christus as Here vier op 'n waardige, respekvolle en egte manier om getroue dissipels te ontwikkel in diens van die Meester en sy Kerk. Hulle sal die evangelie van Sy liefde en genade met mekaar deel en versprei buite die grense van die gemeente en gemeenskap vir 'n voortdurende positiewe impak op die mensdom.

* Ons leuse is eenvoudig: Werklike Mense, Werklike Geloof, Werklike Kerk!

Ons weet dat wanneer die kerk stil staan, verouderd en sonder geestelike vrugte en groei is, is dit 'n aanduiding dat iets verkeerd is met die verhouding waarin Christus erken en beleef word. Aangesien daar 'n voortdurende openbaring van Christus in die kerk is, en mense Hom meer leer ken in Sy herstellende, genesende, reinigende, heiligende, liefde-genereerende, toerusende, vreugde-verskaffende en hoop-skeppende energie, sal vernuwing iets natuurliks en voortdurends wees.

“Ecclesia reformata semper reformanda”
Die kerk wat hervorm is, moet voortdurend hervorm word.
Die kerk is werklik kerk slegs in die mate waarin dit daarin slaag om die koninkryk (heerskappy) van God te openbaar.

Kom besoek ons en ervaar die verskil!

Read More...

SONDAG DIENSTYE  
Oggend Diens: 09:00  
Kinderkerk: 09:00   

GEMEENTE AKTIWITEITE  
Woensdag 19:00 - Bybelskool 
Donderdag 10:00 - Vroue Bybelstudie 

KANTOOR URE  
Tuesday - Friday: 09:00 - 14:00  
Saturday: Closed  
Sunday: 09:00 - 10:00

JAMii Business Forum Nelson Mandela Bay
[email protected]
081 788 1229
View Profile
Visits: 22